Ship to United Kingdom , USD
Top Positive Review for %s on Banggood, Shop best %s with lowest price on Banggood. Browse most helpful positive review for %s before you buy., rc toys, fun sports, fashion, popular electronics
Daniel 04/09/2021
Ek is baie gelukkig met hierdie produk. Die een sy is oranje, en die ander blou. Die verskeping was uitstekend gewees - dit het slegs sowat 2 weke gevat om vanaf Sjina na Suid-Afrika te kom - en die koerier het my gebel en dit direk by my werksplek kom aflewer - alles gratis. Banggood het ook sowat R40 se invoerbelasting betaal - Ek kon rêrig nie vir beter gevra het nie - Dit gaan nou lekker met my Hubsan Zino 2+ werk!
1
Comments
Submit
Satisfaction Survey

Download APP to get an exclusive 10% off coupon